‘n Dag vol Woorde

Share this Event

Event Details

‘n Wonderlike geleentheid vir woordkunstenaars. Hoofstraat Conceptual bied ‘n byeenkoms aan vir woordlinge en stel nuwe digbundels bekend, wat ook te koop aangebied sal word. Kom luister en neem deel – daar sal geleentheid wees vir ‘n vrye mikrofoon!

Search Listings via Text

Type your search text in block below, and click Search:

Searching

Loading